Visvang

Visvang in die dorre Karoo – o ja, verseker! Die Oranjerivier herberg yslike visse en sorg vir heerlike vakansiepret. Gelukkig is daar genoeg om te doen vir die res van die gesin. Pa kan maar die hele dag lank “visvang”.