Orania Ontspanning

Ware ontspanning kry mens slegs op ‘n dorpie waar jy net in die koerante lees oor stygende misdaadsyfers. Hier is ‘n iets van alles. Musiekfeeste, visvang in die dorre Karoo, luukse spa-behandelings, tradisionele vermaak, kuns, smulkos, koeksisters, en sommer twee plaaslike mikro-brouerye