Orania Boubedryf

Orania het ‘n hoogs aktiewe boubedryf. Met ‘n vinnig-groeiende ekonomie en inwonertal is die boubedryf geweldig belangrik. Weens die groot tekort aan arbeid is sommige van die boumetodes in Orania eksperimenteel en meestal hoogs suksesvol.

“Don’t fool yourself, speed kills”

Jaagduiwels en spoedvrate op ons paaie is ‘n ernstige saak. Sonder om ‘n ernstige saak ligtelik af te maak, het ek op 2 Maart in ‘n Facebook-plasing die volgende oor ons boukontrakteur gedeel: “Ons is deeglik bewus daarvan dat ons boukontrakteur geen spoed rekords gaan verbeter nie. Inteendeel, ons vermoed hy het daai borde op

“Don’t fool yourself, speed kills” Read More »