Ons is oop vir besigheid
Ek glo nie dis vir my nodig om enige van julle te oortuig dat die Piesang Republiek besig is om inmekaar te tuimel nie, iemand wat dit nou nog nie weet nie hoort duidelik in n geestesinrigting. Ons kry tans daagliks oproepe van mense wat meer oor Orania wil weet. Sommige van hulle het n