Selfsorg Tariewe

‘n Puik blyplek sorg vir ‘n puik vakansie! Ons pryse is billik en wissel nie gedurende skoolvakansies en ander gewilde tye nie, met die uitsondering van die Desember langvakansie. Kontak ons vir die verhoogde tarief vanaf 1 Desember 2020, en bespreek so spoedig moontlik om teleurstelling te voorkom. Sien asseblief ook ons besprekingsvoorwaardes.

Tariewe vanaf 1 Desember 2019 tot 30 November 2020

2 personeAantal nagteKoste per nag
1 nagR750
2 – 4 nagteR650
5 of meer nagteR600
Ekstra volwassenePer nagR150
Ekstra kindersPer nagR100
4 personeAantal nagteKoste per nag
1 nagR1100
2 – 4 nagteR950
5 of meer nagteR900
Ekstra volwassenePer nagR150
Ekstra kindersPer nagR100

Desember is ‘n gewilde vakansietyd in Orania, en die aanvraag na bed-en-ontbyt en selfsorg akkommodasie is dan baie hoog. Daarom word ons tariewe jaarliks op 1 Desember aangepas. Kontak ons vir die verhoogde tarief. Bespreek so spoedig moontlik om teleurstelling te voorkom, en hou ook ons besprekingsvoorwaardes in gedagte.